Harvey Keitel

Harvey Keitel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 13 Mei 1939 (1939-05-13)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en rolprentvervaardiger
Aktiewe jare 1967–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Harvey Keitel (gebore 1939) is 'n Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bad Lieutenant (1992), Reservoir Dogs (1992), Pulp Fiction (1994), en The Grand Budapest Hotel (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy